Antonio Gramsci
From Wikipedia, the free encyclopedia
Antonio Gramsci (Ales, Sardinië, 22 Januarie 1891 – Rome, 27 April 1937) was 'n Italiaanse skrywer, politikus en politieke teoretikus.
Kitsfeite Gebore, Oorlede ...
Antonio Gramsci | |
Antonio Gramsci in 1916 | |
Gebore | (1891-01-22)22 Januarie 1891 Ales, Sardinië, Italië |
---|---|
Oorlede | 27 April 1937 (op 46) Rome, Italië |
Nasionaliteit | Italië |
Vakgebied | Politiek, ideologie, kultuur |
Bekend vir | Kulturele hegemonie, strategie van "bewegings-" en "stelling-" of "posisieoorlog", die onderskeid tussen "tradisionele" en "organiese" intellektuele |
Beïnvloed deur | Karl Marx, Friedrich Engels, Charles Darwin, Sigmund Freud, Friedrich Nietzsche, Niccolò Machiavelli, Vilfredo Pareto, Daniel De Leon, Wladimir Lenin, Antonio Labriola, Georges Sorel, Benedetto Croce, Giovanni Gentile, Giambattista Vico |
Invloed op | Stuart Hall, Eric Hobsbawm, E. P. Thompson, Carlo Rosselli, Pier Paolo Pasolini, Piero Gobetti, Ernesto Laclau, Chantal Mouffe, Edward Said, Raymond Williams, Néstor García Canclini, Giovanni Arrighi, Louis Althusser, Alex Callinicos, Nicos Poulantzas, Gayatri Spivak, Nick Srnicek, Pierre Bourdieu, Alain de Benoist, Nouvelle Droite |
Sluit
Gramsci was mede-stigter en eerste leier van die Kommunistiese Party van Italië (Partito Comunista Italiano, PCI). Deur sy teorieë oor die rol van kultuur en leierskap in die politieke stryd geld hy as 'n oorspronklike en invloedryke denker, beide binne as buite die marxistiese kader.