André-Marie Ampère
From Wikipedia, the free encyclopedia
André-Marie Ampère (20 Januarie 1775 - 10 Junie 1836) was 'n Franse fisikus en word algemeen beskou as een van die hoofontdekkers van elektromagnetisme. Die eenheid van elektriese stroomsterkte, die ampère, en die wet van Ampère is na hom vernoem.
Kitsfeite Gebore, Oorlede ...
André-Marie Ampère | |
André-Marie Ampère in 1825 | |
Gebore | 20 Januarie 1775 Lyon, Frankryk |
---|---|
Oorlede | 10 Junie 1836 (op 61) Marseille, Frankryk |
Nasionaliteit | Frankryk |
Vakgebied | Fisika |
Instelling(s) | École polytechnique |
Bekend vir | Wet van Ampère, Ampère se kragwet |
Handtekening |
Sluit