Andres Bonifacio
From Wikipedia, the free encyclopedia
Andres Bonifacio y de Castro (30 November 1863 - 10 Mei 1897) was 'n Filippynse skrywer, politikus en vroeë onafhanklikheidsaktivis. Hy was van die vroeë gewapende stryd aktiviste in die Filippyne en stigter van die militante groep Katipunan.
Kitsfeite Vise, Voorafgegaan deur ...
Andrés Bonifacio y de Castro | |
Ampstermyn 24 Augustus 1896 – 22 Maart of 10 Mei 1897 | |
Vise | Emilio Jacinto (nie-amptelik) |
---|---|
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Emilio Aguinaldo y Famy |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Andrés Bonifacio y de Castro 30 November 1863 Tondo, Manila, Kapteinskap-generaal van die Filippyne |
Sterf | 10 Mei 1897 Maragondon, Cavite, Kapteinskap-generaal van die Filippyne |
Politieke party | La Liga Filipina Katipunan |
Eggenoot/-note | Monica (ca. 1880–1890) Gregoria de Jesús (1893–1897) |
Kind(ers) | 1 |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Handtekening |
Sluit