Andreas Theodorus Spies
From Wikipedia, the free encyclopedia
Andreas Theodorus Spies (Swellendam, 11 Oktober 1800 - Good Hope, Utrecht (Suid-Afrika), 29 Desember 1889) was die stigter van die Republiek van Kliprivier (1847) en die Republiek Utrecht (1853) in die huidige KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.