Andrea Libman
Kanadese aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Andrea Libman (gebore 19 Julie 1984) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Little Pony: Equestria Girls (2013), My Little Pony: Equestria Girls - Rainbow Rocks (2014), en My Little Pony: The Movie (2017), en in die televisiereeks My Little Pony: Friendship Is Magic (2010).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Andrea Libman | |
Geboorte | 19 Julie 1984 (1984-07-19) (39 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1986–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit