Amilcare Ponchielli
From Wikipedia, the free encyclopedia
Amilcare Ponchielli (Italiaans: aˈmilkare poŋˈkjɛlli) 31 Augustus 1834 – 16 Januarie 1886) was 'n Italiaanse operakomponis wat veral bekend is om sy opera La Gioconda. Hy was getroud met die sopraan Teresina Brambilla.