Almelo
From Wikipedia, the free encyclopedia
Almelo is 'n gemeente en stad in die provinsie Overijssel in Nederland. Dit is in die streek Twente geleë en word begrens deur die munisipaliteite Twenterand en Tubbergen in die noorde, Wierden in die weste en Hof van Twente en Borne in die suide. Almelo is in die res van die wêreld veral bekend vir sy sokkerspan Heracles Almelo, wat in die hoogste Nederlandse afdeling speel.
Meer inligting Almelo ...
Almelo | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Nederland |
Koördinate | 52°22′N 6°40′O |
Stigting | 1236 |
Provinsie | Overijssel |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 69,40 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 72 693 |
- Groot-Almelo | 100 000 |
- Twente | 650 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 078/vk km |
Tydsone | UTC+1 |
- Somertyd | UTC+2 |
Amptelike webwerf | www.almelo.nl |
Wikimedia Commons | Almelo |
Sluit