Alma mater
skool of universiteit wat 'n persoon bygewoon het / From Wikipedia, the free encyclopedia
Alma mater (Latyn: alma "voedsaam/vriendelik", mater "moeder"; mv. [selde gebruik] almae matres) is 'n allegoriese Latynse frase wat na 'n universiteit of kollege verwys waar 'n persoon voorheen gestudeer het.