Alain Badiou
From Wikipedia, the free encyclopedia
Alain Badiou (gebore 17 Januarie 1937, Rabat, Marokko) is 'n bekende Franse linkse filosoof wat voorheen die hoof van die École normale supérieure was.
Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...
Alain Badiou | |
Alain Badiou in 2010 | |
Gebore | 17 Januarie 1937 Rabat, Marokko |
---|---|
Nasionaliteit | Frankryk |
Vakgebied | Stel-teorie, wiskunde, Meta-politiek, ontologie, Marxisme |
Beïnvloed deur | Plato, Karl Marx, Cantor, Mao Zedong, Lacan, Althusser, Paul Cohen, Sartre, Deleuze, Lyotard, Hegel, Mallarmé, Beckett, Fernando Pessoa, Sylvain Lazarus, Jean Hyppolite |
Invloed op | Slavoj Žižek, Peter Hallward, Simon Critchley, Ray Brassier, Sylvain Lazarus, Jason Barker, Quentin Meillassoux, Bruno Bosteels, Alberto Toscano, Oliver Feltham, Justin Clemens, Nina Power, Frank Ruda |
Sluit