Al St. John
From Wikipedia, the free encyclopedia
Al St. John (10 September 1892 – 21 Januarie 1963) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Roaming Cowboy (1937), The Rangers' Round-Up (1938), Law and Order (1942), en Billy the Kid Trapped (1942).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Al St. John | |
Geboorte | (1892-09-10)10 September 1892 |
---|---|
Sterfte | 21 Januarie 1963 (op 70) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit