Al Franken
From Wikipedia, the free encyclopedia
Al Franken (gebore 21 Mei 1951) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Trading Places (1983) en Stuart Saves His Family (1995), en in die televisiereekse Saturday Night Live (1975) en LateLine (1998).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Al Franken | |
Geboortenaam | Alan Stuart Franken |
---|---|
Geboorte | 21 Mei 1951 (1951-05-21) (72 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Skrywer, vervaardiger, en akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit