Al-Jathiyah
From Wikipedia, the free encyclopedia
Al-Jathiyah (Arabies: الجاثية, "Die Neerknieling") is die 45ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 37 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Kitsfeite
الجاثية Soera 45 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Al-Jathiyah | |
Transliterasie | Al-Djathija | |
In Afrikaans | "Die Neerknieling" | |
Deel | 25 | |
Ajat | 37 |
Sluit
Die hoofstuk is een van sewe wat met die allegoriese letters (muqatta'at) Gaa-Miem begin. Die naam van die hoofstuk kom uit vers 28.