Adam Tas
Suid-Afrikaanse gemeenskapsleier / From Wikipedia, the free encyclopedia
Adam Tas (1668 – Junie 1722) was 'n gemeenskapsleier teen die einde van die 17de eeu in die Kaapkolonie en is veral bekend vir sy rol in die konflik tussen die Kaapse goewerneur Willem Adriaan van der Stel (seun van die voormalige goewerneur Simon van der Stel) en die "vryburgers" aan die Kaap die Goeie Hoop.
- Vir die Afrikaanse sanger, sien Adam Tas (sanger).