Aberdeen, Australië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Aberdeen is 'n klein dorp in die opper-Hunterstreek van Nieu-Suid-Wallis, Australië. Dit is 12 kilometer noord van Muswellbrook op die New England-hoofweg, en 242 km (150 myl) noord van Sydney. Die dorp het 1 894 inwoners volgens die 2016-sensus gehad.