outonome klooster, waarvan die owerste die ab is / From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Abdy (Latyns: AbbatiaFrans: Abbaye) is 'n outonome klooster, waarvan die owerste die ab is. Die owerste van 'n aartsabdy word aartsab genoem, wat nog 'n 'rangtrappie' hoër in die hiërargie staan.