2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2023 Formule Een Saoedi-Arabiese Grand Prix is op 19 Maart 2023 op die Djedda-straatrenbaan gehou. Dit was die derde uitgawe van die Grand Prix van Saoedi-Arabië vir die Formule 1-wêreldkampioenskap en die tweede rondte van die 2023-kampioenskap.
Kitsfeite Formula 1 Saudi-Arabia Grand Prix 2023, Voorste wegspringplek ...
Formula 1 Saudi-Arabia Grand Prix 2023 | ||
---|---|---|
Datum | 19 Maart 2023 | |
Plek | Djedda Internasionale renbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Sergio Pérez | Red Bull-Honda RBPT |
Tyd | 1:28.265 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | Max Verstappen | Red Bull-Honda RBPT |
Tyd | 1:31.906 (rondte 50 van 50) | |
Podium | ||
1 | Sergio Pérez | Red Bull-Honda RBPT |
2 | Max Verstappen | Red Bull-Honda RBPT |
3 | Fernando Alonso | Aston Martin-Mercedes |
Sluit