2023 São Paulo Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2023 Formule Een São Paulo Grand Prix het op 5 November 2023 op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië plaasgevind. Dit was die twintigste wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Kitsfeite Formula 1 Heineken Grande Prêmio De São Paulo 2023, Voorste wegspringplek ...
Formula 1 Heineken Grande Prêmio De São Paulo 2023 | ||
---|---|---|
Datum | 5 November 2023 | |
Plek | Autódromo José Carlos Pace | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Max Verstappen | Red Bull-RBPT |
Tyd | 1:10.727 | |
Vinnigste rondte | ||
Renjaar | Lando Norris | McLaren-Mercedes |
Tyd | 1:12.486 (rondte 61 van 71) | |
Podium | ||
1 | Max Verstappen | Red Bull-RBPT |
2 | Lando Norris | McLaren-Mercedes |
3 | Fernando Alonso | Aston Martin-Mercedes |
Sluit
Die São Paulo Grand Prix was die sesde en laaste van ses GP-naweke vanjaar waarin 'n "Sprint" gehou is. ’n “Sprint” is amper dieselfde as ’n gewone wedren, met die verskil dat die wedren minder tyd neem. Die afstand van die naelloopren is ongeveer 100 kilometer (30 minute).