2022 Verenigde State Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2022 Formule Een Verenigde State Grand Prix het op 23 Oktober 2022 op die Circuit of the Americas in Austin, Texas plaasgevind. Dit was die negentiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste rondte ...
2022 Formule Een Aramco Verenigde State Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 23 Oktober 2022 | |
Plek | Circuit of the Americas | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Carlos Sainz jr. | Ferrari |
Tyd | 1:34.356 | |
Vinnigste rondte | ||
Renjaer | George Russell | Mercedes AMG |
Tyd | 1:38.788 (rondte 56 van 56) | |
Podium | ||
1 | Max Verstappen | Red Bull-RBPT |
2 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
3 | Charles Leclerc | Ferrari |
Sluit