2016 Verenigde State Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2016 Formule Een Verenigde State Grand Prix het op 23 Oktober 2016 op die Circuit of the Americas in Austin, Texas plaasvind. Dit was die agtiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Kitsfeite Voorste wegspring, Vinnigste ronde ...
2016 Formule Een Verenigde State Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 23 Oktober 2016 | |
Plek | Circuit of the Americas | |
Voorste wegspring | ||
Renjaer | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
Tyd | 1:34.999 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | Sebastian Vettel | Ferrari |
Tyd | 1:39.877 (rondte 55) | |
Podium | ||
1 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
2 | Nico Rosberg | Mercedes AMG |
3 | Daniel Ricciardo | Red Bull-TAG Heuer |
Sluit
Mercedesjaer Nico Rosberg het die F1-Wêreldbestuurderskampioenskap gelei met 'n voorsprong van 33 punte oor spanmaat Lewis Hamilton. Mercedes het 'n onaantasbare voorsprong van 208 punte oor Red Bull Racing in die F1-Wêreldvervaardigerskampioenskap gehad.