2014 Brasiliaanse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2014 Formule Een Brasiliaanse Grand Prix het op 9 November 2014 op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië plaasgevind. Dit was die agtiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Nico Rosberg in sy Mercedes gewen.