1993 San Marino Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 1993 Formule 1 San Marino Grand Prix is op 25 April 1993 op die Autodromo Enzo e Dino Ferrari in Imola, Italië gehou. Dit was die derde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Alain Prost in 'n Williams-Renault gewen.
Kitsfeite Wedrengegewens, Voorste wegspringplek ...
Wedrengegewens | ||
---|---|---|
Wedren 4 van 16 in die 1993 Formule Een-seisoen | ||
Datum | 25 April 1993 | |
Amptelike naam | XIII Gran Premio di San Marino | |
Plek | Autodromo Enzo e Dino Ferrari Imola, Emilia-Romagna, Italië | |
Baan | Permanente renfasiliteit 5.040 km (3.144 mi) | |
Afstand | 61 rondtes, 307.440 km (191.790 mi) | |
Weer | Nat wegsprong, droog later | |
Voorste wegspringplek | ||
Bestuurder | Alain Prost | Williams-Renault |
Tyd | 1:22.070 | |
Vinnigste rondte | ||
Bestuurder | Alain Prost | Williams-Renault |
Tyd | 1:26.128 op rondte 42 | |
Podiumplekke | ||
Eerste | Alain Prost | Williams-Renault |
Tweede | Michael Schumacher | Benetton-Ford |
Derde | Martin Brundle | Ligier-Renault |
Sluit