Þing
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Þing (uitspraak: θiŋ; letterlik "ding" of "saak") was 'n tipe volksvergadering in Germaanse en sommige Keltiese samelewings waar vryburgers en regsprekers ontmoet het om sake van plaaslike regering te bespreek. 'n Bekende voorbeeld is die Yslandse parlement, die Alþingi, wat uit hierdie tipe volksvergadering ontstaan het.